Welcome To An Authentic On Site Catering experience
Happy Customers!
"Joanita, Nou kry ek skaam – die plan was om vroegoggend dankie te sê – en kyk waar staan die tyd. Ons het heerlik geëet – die snoephappies tot by die poeding was heerlik. Ons vertel met trots vir mense wie ons spyseniëring gedoen het. Baie dankie aan jou en die span! Mag julle ’n heerlike en geseënde Kerstyd hê.
- N Lambrechts
Hi, The food was devine and everyone loved it. Thank you very much.
- J Niemand
Hi Joanita, Baie dankie vir die uitstekende diens en kos , die reunie was ‘n groot sukses en almal het lekker gekuier ! Weereens baie dankie vir al die moeite ! Groete, en lekker week !
- E Bester
"Good morning Joanita, I just want to say thank you for the great catering you did for us. There were compliments all around from our guests and everyone LOVED th the pasta salad! The meat was delicious as well and Eugene was so professional in the way he works. My biggest thanks to both of you!"
- P Bodley
"Dear Joanita and Eugene many thanks for the catering it was well enjoyed by all great job - highly recommendable